Plaaskind Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Elke kind plant 'n sonneblom plantjie in 'n potjie om huis toe te neem.
Voer en vryf die diertjies in ons petting zoo.
100 klein plastiek eendjies word in die speel area weg gesteek en moet gesoek word.
Stoot mekaar in kruiwas - resies.

Kos
Elke kind braai sy / haar eie wors broodjie en meng hulle eie melk drankie.
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Plaasdiertjie
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
