Veearts Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Voer en vryf die diertjies in ons petting zoo. Verskeie diertjie word "ondersoek" vir gesondheid deur die verjaardag maatjie.
100 klein plastiek diertjies word weg gesteek in die speel area en moet " gered" word.
'n diertjie wat siek / beseer is moet behandel word deur elke spannetjie.
Kinders leer basiese anatomie van 'n skaap en word vrae gevra oor wat fout kan wees met sekere simptome.

Kos
"Brakkie bakkie" - pannekoek spaghetti met jou eie gunstelling "toppings".
Elke kind meng hulle eie "hasie" melk drankie.
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.
- Veearts jassie en steteskoop vir verjaardag maatjie.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Plaasdiertjie
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

Aktiwiteite
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
