Safari Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Verf gesiggies soos wilde diertjies

Versier jou eie diere koekie

Maak 'n verkyker

Elke kind maak sy / haar eie verkyker

Foto neem kompetisie

Kyk wie neem die mooiste natuur fotos

Spanne word uit gestuur om 'n lys items in die veld by mekaar te maak. 

Kinders word op 'n "hike" geneem om diere te sien. Fotos word tersefde tyd geneem. 

Kos

Elke kind bou sy / haar eie burger en meng hulle eie "jungle juice".

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Tema kroon vir verjaardag maatjie.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Plastiek diertjie
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>