Bytjies & Blommetjies Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Gesiggies verf

Verg gesiggies soos bytjies.

Soek alles wat op die lysie is. 

Soek goggas op die plaas. 

Maak jou eie saad voel voerder

Elke kind kry 'n voeltjie fluitjie om voeltjie te roep  - dit kom in die swiet pakkie

Versier 'n by koekie

Kos

Heuning pannekoek en lemoen nektar

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Tema kroon vir verjaardag maatjie.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Voeltjie roeper
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>