Teddy Bear picnic Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Gesiggies verf
Verf beer gesiggies
Vertel jou maatjies van die teddy wat jy gebring het.
100 klein beertjies word in die speel area weg gesteek en moet gevind word.

Kos
Piekniek broodjies en happies met "tee"
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Plastiek beertjie
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
