Feëtjies & Dwergies
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Verf 'n feetjie / dwergie
Verf jou eie feetjie / dwergie
Soek alles wat op die lysie is.
Maak jou eie feetjietuin.

Kos
Feetjie pannekoek spaghetti en "dwergie sap".
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Feetjie towerstaf
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
