Konstruksie Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Tyre rol resies
Rol 'n tyre
Bou 'n digger baan
Eet 'n donut van 'n toutjie af

Kos
Bou jou eie burger en "petrol" sap.
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.

Survivor Party Athens Greece by Triki Fun

Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Konstruksie speelding
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
