4x4 Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Radio beheer
Ry radio beheer karretjies op ons baan
Rol tyres oor 'n ramp en sien wie land die verste.
Eet 'n donut van 'n toutjie af

Kos
Bou jou eie burger met "go" juice.
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- 4x4 speelding
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
