Cowboy / cowgirls Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Voer en vryf ons miniatuur perdjies

Klim en klouter oor die hindernisse

Jaag jou perdjie. 

Skiet teikens raak met 'n pellet geweer.

Vang die "bees" met 'n gooi tou

Dra jou maat op jou rug.

Kos

Elke kind bou sy / haar eie burger en meng hulle eie melk drankie.

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Sherrif badge vir elke kind.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry 'n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Sheriff badge
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>