Oornag Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite

Braai & stokbrood maak

Maak jou eie stokrood en worsie

Marshmallows braai

Braai marshmallows om die kampvuur

Speel 'n paar span speletjies

Tente opslaan

Slaan jou eie tent op. 

(Elkeen bring sy eie tent)

Ontbyt

Maak jou eie ontbyt op die vuur.

Kamp vuur stories.

Kos

Aandete - Stokbrood & wors braai

Marshmallows

Ontbyt - Maak plaas ontbyt op gas

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Tema kroon vir verjaardag maatjie.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Kamp speelding
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>