Survivor Partytjie
Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.
Aktiwiteite - Kies 2
Hindernis baan
Spanne pak 'n hinderniss saam aan.
Soek na die verlore skat
Kyk wie kan die vinnigste vuur maak.
Verf jou span maat se gesig om soos 'n survivor te lyk

Kos
Braai jou eie boerie roll en geur jou eie " water"
Dekor
Dekor sluit in
- Veels geluk - kind se naam "banner".
- Tema swiet pakkies.
- Tema kroon vir verjaardag maatjie.
- Helium ballon vir elke kind.


Partytjie pakkie
Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:
- Survivor badge
- Swieties
- Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK

DEKOR

AKTIWITEITE
Bespreek nou!!!
Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.
Ons sien uit na julle partytjie!!!
