Teddy Bear picnic Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Gesiggies verf

Verf beer gesiggies

Vertel jou maatjies van die teddy wat jy gebring het.

100 klein beertjies word in die speel area weg gesteek en moet gevind word. 

Kos

Piekniek broodjies en happies met "tee"

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Tema kroon vir verjaardag maatjie.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Plastiek beertjie
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>