Unicorns & Rainbows Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Blaas borrels met seep water

Maak jou eie unicorn kroon

Verf jou hare soos 'n unicorn 

Reenboog skattejag

Soek alles op die lysie.

Maak lekker unicorn cones met versiering.

Dra jou maat op jou rug.

Kos

Unicorn pancake & pink lemonade

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Helium ballon vir elke kind.

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Unicorn perdjie
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

A unicorn cake with a rainbow on top
KOEK
DEKOR
unicorn inflatable toy
AKTIWITEITE

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>