Veearts Partytjie

Ons pragtige plaas is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier

Bring jou kind vir 'n onvergeetlikke verjaardag partytjie by Heldervlei plaas.

Aktiwiteite - Kies 2

Raai die dier speletjie

Kinders moet raai watse dier volgens die klanke. 

Voer en vryf die diertjies in ons petting zoo. Verskeie diertjie word "ondersoek" vir gesondheid deur die verjaardag maatjie. 

100 klein plastiek diertjies word weg gesteek in die speel area en moet " gered" word.

Kinders word geleer om verskeie diere se gesondheid te ondersoek.

'n diertjie wat siek / beseer is moet behandel word deur elke spannetjie.  

Kinders leer basiese anatomie van 'n skaap en word vrae gevra oor wat fout kan wees met sekere simptome. 

Kos

"Brakkie bakkie" - pannekoek spaghetti met jou eie gunstelling "toppings".

Elke kind meng hulle eie "hasie" melk drankie.

Dekor

Dekor sluit in

  • Veels geluk - kind se naam "banner".
  • Tema swiet pakkies.
  • Tema kroon vir verjaardag maatjie.
  • Helium ballon vir elke kind.
  • Veearts jassie en steteskoop vir verjaardag maatjie. 

Partytjie pakkie

Elke kind kry n tema swiets pakkie met die volgende in:

  • Plaasdiertjie
  • Swieties
  • Chippies

Jy is welkom om ekstras te bring

KOEK
DEKOR
Aktiwiteite

Bespreek nou!!!

Tydslot
Partytjie Tema - Kies een
Tussen 1 en 12
Tussen 10 en 100
0 of 350

Jy sal binne 24 uur 'n epos ontvang met verdere relings.

Ons sien uit na julle partytjie!!!

>