Kom hou jou partytjie by ons
Ons is net 8km buite Stilbaai op die Goukou rivier
Ons het n klomp lekker temas vir kinderpartytjies. Elke tema het sy eie aktiwiteite en partytjie kos.
Jy kies net eenvouding die tema en ons doen al die res. Jy het geen voorbereiding nie, geen skoonmaak nie en geen reling om te tref nie. Die kinders gaan hulle gate uit geniet en die mammas kan lekker rus.
Partytjies duur so 3 uure en kan enige dag behalwe Saterdae bespreek word - jy kry eksklusiwiteit op die area.
Tema opsies
Kies jou Partytjie Tema
R2900 vir 10 kinders + R250 per ekstra kind
R100 per ouer (Selfde kos as kinders ingesluit)
Oornag partytjie - R5900 vir 10 kinders + R500 per ekstra kind
R400 per ouer (Selfde kos as kinders ingesluit)
Elke tema kom met sy eie kos, drankie, swiet pakkie, aktiwiteite en ballonne.
Aktiwiteite
Plant 'n sonneblom
Petting zoo toer
Mini eendjie soektog
Kettie skiet
Kruiwa resies
Koei melk resies
Eet happies
Braai jou eie worsie
(Boerie roll)
Geur jou eie melkie
Tema swiet pakkie
Trek aan
Plaas kind
Gumboots
Aktiwiteite
Vang die "bees" met 'n tou
Tuiken skiet
"Perdjie ry" resies
Hindernis baan
Voor en vryf perdjies
Eet happies
Bou jou eie burger
Geur jou eie melkie
Tema swiet pakkie
Trek aan
Cowboy hemp & hoed
Jeans
Aktiwiteite
Plaas diere voer en toer
Diere red speletjie
"Raai die dier" speletjie
Leer oor diere medisyne gee, hart luister en gesondheid nagaan
Eet happies
Brakkie bakkie
Haasjie melk
Tema swiet pakkie
Trek aan
Verjaardag maatjie sal 'n wit jassie kry om aan te trek
Safari
Aktiwiteite
Gesiggies verf
Foto neem kompitisie
Scavenger hunt
Maak 'n verkyker
Verf 'n diere koekie
Eet happies
Bou jou eie burger
Maak jou eie "jungle juice"
Tema swiet pakkie
Trek aan
Camo / safari
Aktiwiteite
Reenboog skattejag
Borrels blaas
Hare inkleur & krale
Unicorn krone maak
Maak unicorn cones
Unicorn resies
Eet happies
Unicorn pancake wraps
Pink lemonade
Tema swiet pakkie
Trek aan
Unicorns & Rainbows
Aktiwiteite
Goggas soek
Gesiggies verf
Natuur soektog
Voeltjie voerder bou
Voeltjie roep
Versier 'n by koekie
Eet happies
Heuning pannekoek
Lemoen nektar
Tema swiet pakkie
Trek aan
Bytjies en blommetjies
Aktiwiteite
Vertel van my teddy
Gesiggies verf
Skattejag
Tee partytjie
Eet happies
Tee partytjie
Piekniek mandjies
Tema swiet pakkie
Trek aan
Bring 'n teddy
Feetjies en dwergies
Aktiwiteite
Verf 'n feetjie / dwergie
Skattejag
Maak n feetjie tuin
Eet happies
Feetjie pannekoek "spaghetti"
"Dwergie" sap
Tema swiet pakkie
Trek aan
Feetjies & Dwergies
Aktiwiteite
Obstacle course
Vuur maak kompetisie
Skattejag
Span gesigte verf
Puzzle
Spanbou speletjies
Eet happies
Braai jou eie worsie
(Boerie roll)
Geur jou eie "water"
Tema swiet pakkie
Trek aan
Survivor
Aktiwiteite
Tyre rol resies
Bou 'n digger baan
Eet donuts van 'n toutjie
Eet happies
Bou 'n burger
"Petrol" sap
Tema swiet pakkie
Trek aan
Diggers
Oornag kamp
Aktiwiteite
Span speltjies
Stokbrood maak
Worsie braai
Marshmallows braai
Tente opslaan
Kampvuur stories
Plaas ontbyt maak
Eet happies
Stokbrood & wors braai
Plaas ontbyt
Tema swiet pakkie
Trek aan
Kamp
tye beskikbaar
Partytjies word ongelukkig nie op saterdae of publieke vakansie dae gehou nie omdat ons oop is vir dag besoekers.

Grootmens partytjies
Baie van die kinder temas kan aangepas word vir 'n pret grootmens partytjie ook, veral vir bachelor / bachelorette partytjies

Jy is welkom om ekstras te bring
Maak jou partytjie ekstra spesiaal

Koek

Dekor

